Max en Moritz – ‘n kwajongverhaal in sewe streke / Wilhelm Busch

R400.00

1 in stock

SKU: KIN.BAR065/9/8/24 Category: Tag:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1977

Hardebandboek met mooi omslag in volkleur in ‘n goeie toestand.

Oorspronklike titel: Max und Moritz – eine Bubengeschichte in sieben Streichen 

Afrikaanse beryming deur Victor Hiemstra

Tekeninge deur Wilhelm Busch

Ongelooflik skaars en gesog

Boodskap aan vorige eienaar op die binneblad.