Description
J.L. van Schaik Bpk.
Uitgegee in 1971
Hardeband boek met mooi gekleurde voorblad – toon minimale verweer op rugkant
Geïllustreer deur Denver Gillin
In Afrikaans vertaal duer Jo du Plessis. Die Afrikaanse vertaling is volgens Carl Memling se verwerking van die die oorspronklike boek
Reeks: Van Schaik se Treffer Jeugromans
Ontvoer – R.L. Stevenson
Swerwers van die Noorde – J.O. Curwood
Tonke – David Appel
Heidi word groot – J. Spyri
Ivanhoe – Walter Scott
Tom Sawyer word speurder – Mark Twain
Die laaste Mokihaan – Fenimore Cooper
Jo en haar susters – Louisa May Alcott

