Description
Oorspronklik uitgegee deur Ernest Benn – 1979
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 1981
Hardebandboek met skade op die rugkant bo en onder boekie is baie gebruik met vingermerkies maar goed genoeg om nog te benut, naam voorin boek uitgetippex
Uit Engels vertaal deur Nonna de Villiers

