Description
Tiara
Eerste uitgawe 2004
Sagtebandboek met mooi voorblad, boek is effens skuinsgedruk van lees maar inhoud nog mooi en skoon
Vertaal deur Francois Bloemhof
DIe
R110.00
Die boek bevat 17 stories van verskeie andertalige skrywers soos Richard Middleton, Jules Verne, H.G. Wells, Bram Stoker, Guy de Maupassant en Robert Louis Stevenson asook Suid-Afrikaners soos Langenhoven, Jaco Jacobs en Johnita le Roux
Out of stock
Tiara
Eerste uitgawe 2004
Sagtebandboek met mooi voorblad, boek is effens skuinsgedruk van lees maar inhoud nog mooi en skoon
Vertaal deur Francois Bloemhof
DIe