Description
Ander medewerkers: Elizabeth van der Merwe, P.W. Grobbelaar en Leon Rousseau
Human & Rousseau
Vierde druk 1988
Groot boek effens breër as ‘n A4-boek in puik en skoon toestand behalwe vir boodskappie aan vorige eienaar voorin boek, baie ligte krabbelpatroon op een bladsy (foto) duikie op agterblad (foto)
Tekeninge deur Anthony Lupatelli



