Description
Daan Retief Uitgewers
1982
Groot A4+-grootte boek met hardeband, boek is soos nuut
Illustrasies : Renate Schwartz
R130.00
Op die binneblad van hierdie boek is ‘n dubbelbladsy-kaart van Ceres en omgewing. Omring deur ‘n kom van pragtige Godinsvallei. Vanmelewe, toe die eerste landbouers hier kom woon het, vind hulle die grond so geil en goed dat hull die vallei vernoem na die Romeinse godin van vrugbaarheid – Ceres. Die vrugte groei so groot en soet en sappig hier, mens kan amper dink dis toweragtig. Miskien is daar ‘n natuurwonder omtrent Ceres, die Godinsvallei. Net Pip, die klein knapie in hierdie boek sal weet…
Out of stock
Daan Retief Uitgewers
1982
Groot A4+-grootte boek met hardeband, boek is soos nuut
Illustrasies : Renate Schwartz