Naäman en die klein mensie /Diamond, Luch

R70.00

Pragtige kaart van Israel en Sirie – in die tyd van die profeet Elisa

1 in stock

SKU: GEE.NIT.032/5/22 Category:

Description

‘n Ladybird-boekie

Willss & Hepworth Ltd.

A5 Hardebandboekie – eerste twee sinnetjies is effe beskadig waar bladsy vasgesit het aan ‘n ander bladsy.Klein boekie (kleiner as A5-grootte vir kinders met volkleur illustrasies in die boek, illustrasie linkerblad met teks regs eerste twee blaaie het vasgesit aanmekaar

Vertaal deur C.A. Groenewald

Geillustreer in volkleur deur Kenneth Inns elke bladsy het ‘n volkleurblad met teks op die linkerkantste bladsy

Kaart van Israel en Sirië op binneblad voor en op agterblad