Die seun in die pad /Grobbelaar, Pieter W.

R80.00

Die seun in die pad is ‘n Geskiedkundige roman en neem die leser eeue terug – na die Kaap die goeie Hoop van Jan van Riebeeck. Deur die oë van die seun leer die leser die Kommandeur, die vryburgers en die ander kleurryke karakters persoonlik ken. Die verhaal van die seun se eensaamgheid, sy avonture, sy grootword, is inderdaad ‘n deurleefde herskepping van’ n boeiende tydperk in ons Geskiedenis.

Out of stock

SKU: JEUG.TBT.198/5/23 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Derde druk 1974

Hardebandboek met mooi voorblad, blaaie lig vergeel boek in mooi toestand

Daar is ‘n kaart op die binnekant van die stofomslag wat ondersteunend is vir die lees van die boek, ooor Paarlberg, Klapmuts, Kompantjiestuin, Die Amstel, Liesbeekrivier en so meer