Katvoet /Scheepers,Riana

R120.00

Hierdie boek bevat 26 kortverhale.

Katvoet is ‘n sjarmante, onthutsende kombinasie van erotiek en gevaar, ‘n kortverhaalbundel waaruit die vroulike stem van ‘n meesterskrywer sensueel en vreesloos opklink.

1 in stock

SKU: KOR.CB.008/23/6/25 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe eerste druk 2009

Sagtebandboek in mooi skoon en netjiese toestand