Boela van die Blouwater /Barnard, Chris

R120.00

Die aangenome visserseun Boela, raak verlief raak op Nonnie, die eienaar van die kantien se dogter. Hy moet slim planne maak om sy drie vriende, Vlooi, Patrys en Biesiepol, van Nonnie se werf af te hou. Dan is daar Oukoos, Boela se pleegvader. Nadat Oukoos se seun Janneman en sy vrou weggeloop het van Oestermond, het Oukoos vir Boela in sy huis ingeneem om hom te leer van die see en sodat iemand sy skuite kan erf. Maar op ’n dag sien iemand vir Janneman in die kantien drink. Boela wonder of Oukoos hom nog nodig het. En of hy opgewasse is om Nonnie teen Janneman te beskerm.

1 in stock

SKU: JEUG.CVR.001/29/25 Category: Tag:

Description

Afrikaanse Pers Boekhandel

Tweede druk 1964

Hardebandboek met pragtige stofomslag, geringe verweer op hoeke van omslag, blaaie effens vergeel, inhoud stewig en netjies