As die wind daaroor gaan / Hennie Symington

R110.00

‘n Ma se nagedagtenis aan ‘n kind. As die wind daaroor gaan was nie net die herinnering op skrif oor die kort lewe en hartseerdood van ‘n baba nie maar dit het ook in ‘n groot mate in ‘n ander behoefte voorsien om te deel in die hartseer van talle ouers wat deru ‘n soortgelyke ervaring gaan. ‘n Ervaring wat so maklik kan ontaarde in ‘n donker dal van pyn, bitterheid, depressie, waarom-vrae, ‘n ervaring van drome wat aan skerwe lê…

1 in stock

SKU: GEE.ALM.024/2/12/20 Category: Tags: , ,

Description

In samewerking met Karlien Roos

CUM

Eerste uitgawe 1997

Sagteband in splinternuwe toestand, boodskap aan vorige eienaar in pen op titelbladsy

Sketse Alida Bothma en Annabelle Smit