Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 1999
Toestand: Sagteband in puik toestand, skoolstempels in boek
Bandontwerp: Tertia du Toit
R120.00
In Kruger se Pretoria loop die jong Charlotta met ‘n droom: eendag sal sy wees soso ‘n wit duif wat hoër as al die ander styg…
Maar in ‘n boerehuis is drome duur, te meer as dit gaan oor verpleegopleiding onder ‘n non. Liefde kan nog duurder wees, leer Charlotta langs die slagveld en in die veldhospitale, want daar is twee ruiters op haar pad. Die oorlog maak ‘n mens anders, presies soos liefde ‘n mens anders maak. En geregtigheid kan kom langs vreemde weë. Oorlog trek nie oor ‘n land se kop heen en los die mense soos hulle was nie – so het Siel gesê. Jy word soos ‘n pot vol kruide uitgekook sodat jy sterk medisyne kan gee.
1 in stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 1999
Toestand: Sagteband in puik toestand, skoolstempels in boek
Bandontwerp: Tertia du Toit