Die bittereinde Vrede /Van Schoor, MCE

R550.00

Vredespogings en -onderhandelinge voor en tydens die Anglo-Boereoorlog 1899- 1902. Hierdie boek vul ‘ n lank-gevoelde behoefte in die boekery oor die Anglo-Boereoorlog. Sedert die verslag van kestell en Vna Velden oor die samesprekings te Vereeniging en die ondertekening van die dokument te Melrose-huis het daar nog nooit iets verskyn wat die vredesluiting met die gepaardgaande sielewroeging van afgevaardigdes so treffend uitgbeeld het nie. Minder bekend is die vroeë vredespogings deur diegene wat geen begrip gehad het vir die betekenis van die woorde, “… tot die bittereinde” nie.

Prof. Van Schoor slaag daarin om begrip te skep vir wat die bittereinde werklik beteken het en die selfondersoek wat elke afgevaardigde moes doen voordag die vryheid van ‘n vaderland weggeteken word.

Out of stock

SKU: GESK.ULU.010/12/17 Category:

Description

Subtitel: Vredespogings en -onderhandelinge voor en tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902.

Hulpskrywers: Kol. Frik Jacobs (Direkteur Oorlogsmuseum  van die Boererepublieke) en Fotografiese redakteur: Paul Alberts

Uitgewer: Kraal uitgewers

Uitgawedatum: Eerste uitgegee in 2007

Toestand: Hardeband met stofomslag in nuwe toestand, behalwe vir ‘n boodskap van vorige eienaar voorin

Reeks: Die erwe van ons Vaad’re boek nommer 2