Die heldedaad van Mientjie Mier en ander stories / Van der Merwe, CN

R90.00

Out of stock

SKU: KIN.DRE.003/6/20/24 Category:

Description

Tafelberg-Uitgewers

Eerste uitgawe 1981

Hardebandboek in mooi toestand maar daar is ‘n rooi bibstempel voorin die boek asook ‘n naam van ‘n vorige eienaar

Illustrasies deur Cora Coetzee

Die heldedaad van Mientjie Mier is oorspronklik oor Wielie-Walie voorgelees in “Viet-viets”, “Boepie”, “Die duisendpoot” en “Die Skoonheidskompetisie” oor Siembamba. Die verhaaltjies word gepubliseer met goedgunstige toestemming  van die SATV en SAUK.