Die meisie met die vuurhoutjies /Anderson, Hans

R70.00

Dit sneeu. Dis bitterkoud. Die vuurhoutjieverkoopster met haar kaal voetjies en karige klere probeer tevergeefs met haar vuurhoutjies die koue afweer. Maar hoekom is daar so ‘n gelukkige glimlag op haar gesig toe die mense haar verkluimde liggaam die volgende oggend vind?

1 in stock

SKU: KIN.ALG.010/27/11/25 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

1979

Hardebandboek, xskoolboek met stempel en plakkers, inhoud nog stewig en netjies

Oorspronklike titel: Das kleine maedchen mit en Schewefelhoelzahen – 1983

Ook in Engels uitgegee : The little match girl – 1984

Illustrasies deur David Fryer

Afrikaans deur Gretha Vosloo