Description
Uitgegee deur J.L. van Schaik
Tweede druk, 1962
Hardeband sonder stofomslag ou bibboek met stempels en gewone gebruik
Naam van vorige eienaar voorin geskryf en met koki doodgetrek.
Nommer XVII van Die Libri-reeks van klassieke jeuglektuur
In Afrikaans vertaal deur C.J.M. Nienaber