Dit kom van ver af: ‘n Storieverskeidenheid / Saamgestel TT Cloete

R150.00

Hierdie boek het ontstaan toe die uitgewer 32 verskillende skrywers genooi het om bydraes te lewer. Party van die skrywers het reeds heelwat gepubliseer oor ‘n betreklike lang periode, ander het minder of tot dusver selfs min geskryf. Van laasgenoemde groep het daar interessante en belowende verhale gekom. Dit was die bedoeling om ook hierdie skrywers ‘n geleentheid tot publikasie en wyer bekendstelling te gee. Al die verhale in die bundel is nuut en nie voorheen gepubliseer nie. Elkeen praat met sy eie stem.

Out of stock

SKU: KOR.LIT.530/2011 Category:

Description

Uitgewer: Litera

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 2002

Toestand: Sagteband in mooi en skoon en nuwe toestand