Description
Lapa Uitgewers
Eerste uitgawe 2004
Sagteband in netjiese toestand, puntjies van boek effens gebuig van gebruik
Original price was: R110.00.R90.00Current price is: R90.00.
“Een vir die Wolfskof van Johnita le Roux is ‘n pakkende roman waarin ‘n vroueskrywer inbeweeg in die manlike domein. Die wêreld van die plaas en veral die soldaat word hier oopgemaak. Die roman speel in 1995 af en ‘n soldaat uit die Ou-Suid-Afrika beleef ‘n ernstige depressie. Sy vrou besoek ‘n terapeut en die effek van sy gemoedstoestand word op ‘n openhartige wyse beskryf. Hy is onder andere impotent en die effek hiervan op sy vrou en homself word uiters aangrypend beskryf.” – Joan Hambidge
Volle resensie : http://joanhambidge.blogspot.com/2013/03/johnita-le-roux-een-vir-die-wolfskof.html
2 in stock
Lapa Uitgewers
Eerste uitgawe 2004
Sagteband in netjiese toestand, puntjies van boek effens gebuig van gebruik