Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe in hierdie vorm in 1983
Hardebandboek met voorblad illustrasie, buiteband en blaaie nog netjies, biblioteekstempel en plakkers agterin boek.
Afrikaanse oustories oorvertel deur Pieter W. Grobbelaar
Illustrasies deur Lize Groenewald en Niki Daly

