En dit op haar troudag / Koert Koster

R45.00

Met verlof na ‘n verhaal van M.G. Eberhart.

2 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.025/5/19; FIKSIE.JVW.(B).029/2/18 Category:

Description

Nasionale Pers Beperk

Tweede druk 1947

Hardeband sonder stofomslag in goeie toestand – naam van vorige eienaar voorin geskryf en met pen doodgeskrabbel, boek in mooi en skoon toestand verder

Met erkentlikheid aan die Redaksie van Die huisgenooit waarin die verhaal oorspronklik verskyn het.

Swart en wi  sketse in die boek van ene Rita, Colin Keyser, Markus de Korte, Dirk Dreyer, Jakob Moll en Willie Durandt