Fonteintjies Langs my Geweerpad / Dr. Lucas Potgieter

R100.00

Die meeste van die artikels in hierdie boek het ie afgelope aantal jare in Die Landbouweekblad verskyn in sy weeklikse rubriek, Die boer en sy roer. PJ Schoeman skryf oor dr Potgieter: “hy skryf oor dinge wat hy self beleef het.  Dis die soort boek wat mens lees en herlees…”

Artikels soos :

‘n Seun se herinnering
Dit is my wêreld
Jagters en slagters
James se leeumannetjie
Op jag met die Vrystaters
Ek lees ‘n spoor
Sestiger-seep
Die litteken
Skyfskiet-neukery
Nasate van oom Kaspaas en nog vele meer…

 

Out of stock

SKU: FIKSIE.NEL.049/5/23(SUR) Categories: ,

Description

Uitgewery Bezuidenhout Edms Bpk

Tweede uitgawe eerste druk 1984

Hardeband met mooi gekleurde voorblad, effense skaafmerke op buiteblad maar binnekant nog in puik toestand

Voorwoord deur PJ Schoeman