Fritz Deelman en die Swart eiland /Rousseau, Leon

R150.00

Geruisloos verdwyn die twee manne onder die oppervlak van die swart water. Stadig, soos in ‘n droom, sak hulle deur die pers duisternis: dertig, sestig, negentig meter. Die donkerste onder hulle begin lewe. Op die bodem brand die verblindende skynwerpers van ‘n televisiekamera. Die swart vorm van die wrak word sigbaar … In die ingewande van die skip vind luitenant Fritz Deelman en sy Franse makker geen teken van die uraan waarna hulle soek nie. Maar wat hulle wel daar ontdek, brind die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie in rep en roer. En Fritz Deelman moet kragte meet met die geheimsinnige inwoners van die Swart Eiland.

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.007/2/12/24 Categories: ,

Description

Human & Rousseau

Derde uitgawe, tweede druk 2005

Sagteband, toon geringe verweer, vou lyn oor boorblad, inhoud stewig en netjies

Reeks: Fritz Deelman reeks