Haai, Katriena – wat vertel jy my nou! /Scheepers, Riana

R110.00

Met die immer vindingryke char Katriena Willemse skep Riana Scheepers ‘n onvergeetlike verteller van stories en staaltjies. Katriena is ‘n kombuis-Sjeherazade wat vir elke krisis of insident in die halwe huis ‘n kostelike storie het.

Out of stock

SKU: FIKSIE.LIN.003/21/6/26 Category:

Description

JP van der Walt

Eerste druk 1994

Sagteband in mooi toestand

Omslagontwerp: Marna Schoeman