Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1974
Hardeband met omslag met effense verweer op die rante van die omslag en ‘n vorige eienaar se
stempel voorin
Stofomslagontwerp: Beverly van Reenen
R90.00
Heupvuur is een van die opwindendste prosa-debute van die afgelope jare. Dis ‘n bundel kortverhale wat meestal handel oor die kinder en sy vrese en verwagtings, die adolossent met sy eerste seksuarel ervarings, die avonture van ‘n jongman tydens sy militêre opleiding.
Heelwat van die stukke het die wêreld van Natal en die Portugese gebiede as agtergrond.
2 in stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1974
Hardeband met omslag met effense verweer op die rante van die omslag en ‘n vorige eienaar se
stempel voorin
Stofomslagontwerp: Beverly van Reenen