Description
Tafelberg
Eerste druk 1975
Hardeband met omslag, ongelukkig ‘n paar gaatjies op omslag op voorkant bo, skoolstempel in boek, hier en daar gebruikmerke in boek soos vatkolle.
R65.00
“Sulke goed gebeur net in boeke. Wat doen ons nou? sê Poens toe hule besef die geheimsinnige ligseine op die see inderdaad van die land af beantwoord word, en dit nogal uit die vreemde, donker strandhuis wat snags deur ‘n reus van ‘n man bewaak word. ‘n Opwindende vaart op ‘n vinnige skiboot laat die drie maats tydelik van die raaisel vergeet. Maat toe kom hulle op die wrakstukke van ‘n vissersboot af – wraksstukke met koeëlgate in. En skielik begin ‘n duister gesprek wat hulle die vorige nag afgeluister het, betekenis kry…
Hierdie leidraad neem hulle deur die digte Knysnabosse, tot waar hulle uiteindelik besef presies hoe yslik die ding is waarin hulle beland het. Volgehoue spanning en onverwagte wendige maak Kamp van onheil ‘n aksieverhaal uit die boonste rakke.
1 in stock
Tafelberg
Eerste druk 1975
Hardeband met omslag, ongelukkig ‘n paar gaatjies op omslag op voorkant bo, skoolstempel in boek, hier en daar gebruikmerke in boek soos vatkolle.