Krygsperd / Michael Morpurgo

R120.00

‘n Aangrypende verhaal oor een van die mees opregte vriendskappe in een van die mees onmenslike oorloë, deur die bekroonde skrywer Michael Morpurgo.

1 in stock

SKU: FIKSIE.BFL.007/8/19 Category:

Description

Protea Boekhuis

Eerste Afrikaanse 2012

Sagteband nog nuut

Oorspronklike titel: War Horse – 1982

Vertaal deur Kobus Geldenhuys