Lewenslange gevangene deur CS Badenhorst

R70.00

Faansie en Susan word op buurplase groot en van kleins af doen hulle alles saam. Hy is vir haar soos ‘n ouboet wat slim en sterk is en alles weet en sy is die kleinsus wat hy moet beskerm en leer. En om Susan se ouboet te wees, is maar moeilik, want sy het nie ‘n bang haar op haar kop nie en hy moet baie keer sy vrese sluk en saamdoen. Hy kan haar mos nie terleurstel nie. Maar mens bly nie altyd kinders nie en dit kom vir Faansie as ‘n groot skok. Soos die dag toe hy op haar afkom terwyl sy haar duiwedans oefen … en sy hart onverwags aan die klop gaan.

Toe breek dag aan dat hulle besef hulle paadjies gaan skei. Hy moet na ‘n ander skool om sy boksloopbaan voort te sit en ter wille van haar ballet moet sy agterbly…

Out of stock

SKU: JEUG.HAR.070/9/19 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Perskor-Uitgewery

Eerste uitgawe, eerste druk 1986

Hardeband met stofomslag  boek in puik toestand, ou bibboek met gewone stempels en dinge