Lira /Paul, Chanette

R120.00

Corali dra net wit en swart maar dis nie oor die dood van haar man wat sy rou nie. As kunstenaar treur Corali oor iets heel anders en as vrou treur sy oor soveel meer as haar huwelik. Vywervrou: Corali is die laaste in Chanette Paul se nuwe trilogie wat in 2019 en 2020 verskyn. Die eerste titel is Vywervrou: Lira en die tweede is Vywervrou: Mirre.

2 in stock

SKU: FIKSIE.RYK.(C).051/04/23 ; FIKSIE.MAF.006/24/6/26; FIKSIE.ALG.150/4/23 Category:

Description

Lapa

Eerste uitgawe 2019

Sagteband soos nuut, voorletters van vorige eienaar voorin boek geskryf, res van inhoud in baie mooi skoon en netjiese toestand

Vywervrou #1