Moriti : ‘n Jeugverhaal / Earl Martin

R70.00

Die verhaal van ’n jong seun op ’n plaas, die bokkie wat hy hans grootmaak, en hoe die twee aan die einde ’n groot avontuur saam meemaak.

Die jeugboek, Moriti, is ‘n voorbeeld van literatuur waarin interrassige vriendskappe voorkom.

2 in stock

SKU: JEUG.BOE.001/6/18; JEUG.DON.028/10/16 ; JEUG.EBE.017(B)/8/22 Category:

Description

Uitgewer:  Daan Retief

Datum: 1980

Toestand: Hardeband boek met mooi skets voorop, boek nog skoon stewig en soos nuut / Tweede kopie het ‘n naam voorin maar boek ook in goeie en skoon toestand

Illustrasies: Alida Bothma