My gebed / Dr. P. Bekker

R30.00

U is my Rots,
my bergvesting,
my Alles,
By u skuil ek,
my Redder in die nood,
my Redder uit die dood.

1 in stock

SKU: GEE.JAD.001/6/18 Category:

Description

Uitgewer: Lux Verbi

Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1986

Toestand: Hardeband met glansvoorblad in puik toestand, boodskap van vorige eienaar voorin geskryf

Fotos: Mooi natuur- en ander fotos in sepia op elke paar bladsye deur Peter Bouman