Description
Calvyn-Jubileumboekefonds
Geem datum
Sagteband eerste paar invulbladsye is ingevul maar groot deel van die boek is nog skoon
R60.00
‘n Bybelstudiegids oor gebed. Vrae en antwoord styl.
Inhoud:
Inleiding
Gebed begin by God en die kennis van God
Ons moet ons behoeftes reg en grondig ken
Sondeberou en sondebelydenis
Bid groot dinge want God is Groot
God is die groot inisiatiefnemer
Gebedshindernisse: die rol van die Bose
Gebedshindernisse: Geestelike moegheid
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee
Gebedsverhoring en onverhoorde gebede
1 in stock
Calvyn-Jubileumboekefonds
Geem datum
Sagteband eerste paar invulbladsye is ingevul maar groot deel van die boek is nog skoon