Sinopah en die ponie /Recheis, Kathe

R60.00

In sy drome het Sinopah ‘n ponie begeer – ‘n spierwit ponie met bruin kolle en lang wit maanhare. Hy het altyd geweet dat sy ponie eendag na hom te sou kom as hy net geduldig wag.

Op ‘n dag, nadat Sinopah weggedwaal het van  die ander Rooihuidkinders, kom hy ‘n pragtige wit ponie op die prêrievlakte teë. Hy lyk presies soos die ponie van sy drome. Sinopah hardloop agter hom aan, maar daar vlug die ponie die donker woud in.

Dis die begn van ‘n angsvolle avontuur wat vir Sinopah baie moeilikheid en hartseer besorg, maar op die ou end ook geluk bring…

Out of stock

SKU: KIN.ALG.001/7/4/25 Categories: ,

Description

John Malherbe Edms Bpk.

1964

Oorspronklike titel: Sinopah und das Pony

Uit Duits vertaal deur C.H. Winckler

Tekeninge deur Margaret Rettich

Hardeband met stofosmalg, omslag toon geringe verweer, skool stempel op binneblad, inhoud stewig en netjies