Totius-Kroniek / F.I.J. van Rensburg

R70.00

Opstelle oor Totius saamgestel deur F.I.J. van Rensburg vir die Totius-jaar 1977.

20 Opstelle  oor Totius se lewe en werk deur bekendes soos Rob Antonissen, G. Dekker, E. Linderberg, D.J. Opperman, H. Venter, J.L. Steyn, C.M. van den Heever, A. Verwey en vele ander…

1 in stock

SKU: BIO.JVW.0095 Category:

Description

Tafelberg

Eerste druk 1977

Hardeband sonder omslag boek netjies