‘n Tyd vir orde / Gordon Macdonald

R90.00

Orden jou uiterlike wereld deur eens orde te skep in jou innerlike wêreld

Out of stock

SKU: GEE.BIK.059/8/20 Category:

Description

Struik Christelike boeke

Vierde druk 1992

Sagteband met gekleurde voorblad, puntjies van die boek is gekrul (kyk op foto aan regterkant onder) maar boek nog netjies binne

Voorwoord Selwyn Hughes – 1 Aug 1985

Oorspronklike titel: Ordering your private world

Vertaal deur Ludwig Olwagen