Description
Uitgegee deur Perskor
Eerste sagtebanduitgawe, eerste druk 1986
Sagteband in mooi en netjiese toestand, skoolstempel voorin boek
R70.00
Tommie se ouers wou niks van Voete af weet nie in hulle oë was Voete ‘n lelike en nuttelose brak. Maar vir Tommie was die hond goud werd, al was hy lelik en al was hy ‘n steekhaar van onsekere herkoms. Want Voete was vir ‘n rykmanskind meer as net ‘n hond, hy was ‘n maat. Voete het die lustelose, bleek seun baie gou laat verander in ‘n woelige karnalllie wat sy eie kop wou volg en in die aansien van ander seuns begin styg het.
Tog was Tommie se besige ouers blind hiervoor. Voet moes eers ‘n duur en bitter offer bring voordat hulle tot beter insigte gekom het …
Out of stock
Uitgegee deur Perskor
Eerste sagtebanduitgawe, eerste druk 1986
Sagteband in mooi en netjiese toestand, skoolstempel voorin boek