Vuur Van Die Wyse Manne /Lavolle, LN

R75.00

Vuur van die wyse manne is ‘n verhaal vol spanning en aksie. Dit is leersaam en boeiend, romanties, meesleurend. Fabelagtige moskeë, droompaleise, sigeuners wat die nag omdans langs hul vuur … al hierdie dinge bied die land van legendes. Saam met die skrywer beleef ons die wonders, staan ons verwonderd oor die prag en praal.

1 in stock

SKU: FIKSIE.CDON.013/8/19 Category:

Description

Hollandsch Afrikaansche Uitgevers Maatschappij

Eerste Afrikaanse uitgawe 1975

Hardeband met omslag en ou bibboek met stempels

Oorspronklike titel: Le Feu des mages – 1974

Vertaal uit Frans deur Nerina Ferreira

Stofomslag Joan-Mary