Description
Lapa Uitgewers
Eerste druk 2000
Sagtebandboek met swart en rooi voorblad, boek nog skoon en netjies, voorblad se boonste puntjie effens gebuig, vatmerke op binneblad
Omslagillustrasie: Lerentia Basson
R150.00
Kom stap versigtig saam (as jy werklik dapper en nuuskierig genoeg is) tot anderkant die amper ondeursigtige newelgordyn wat spoke, geeste en drogbeelde skei van die veilige, bekende, lewende wêreld – tot jy begin karring en krap… Feit, verdigstel, anomalie, ironie, totale snert, of – net miskien – die waarheid.
1 in stock
Lapa Uitgewers
Eerste druk 2000
Sagtebandboek met swart en rooi voorblad, boek nog skoon en netjies, voorblad se boonste puntjie effens gebuig, vatmerke op binneblad
Omslagillustrasie: Lerentia Basson