Paddeltjie: Die skeepsjonge van Michiel de Ruyter / Joh. H. Been

R110.00

Johan Hendrik Been is in 1859 in die historiese Nederlandse dorpie, Den Briel, gebore. Hy het daar sy hele lewe gewoon en was van 1895 tot sy dood in 1930 die arfivaris van die stad. Het het besonder veel belang in sy vaderland se geskiedenis gestel en was die skrywer van ‘n groot aantal populêre historiese sketse en veral van jeugboekee met ‘n geskiedkundige agtergrond. In 1897 verskyn sy eerste boek nl. Besteavaer Tromp, ‘n seunsboek oor die bekende admiraal uit die tyd van Nederland se Goue Eeu. In 1907 verskyn De Drie Matrozen van Michiel de Ruyter wat in 1908 opgevolg word deur sy bekendste boek, Paddeltjie wat sedertdien herhaalde kere herdruk is. Die vervolg hierop verskyn later nl. Om de schatten van Il Tigretto. Ander bekende werke van Johan Been is De Dubbelgangers, Om een Keizerstroon, Admiraal Dubbel Wit, Spekkie, Jan Visch en Zijn maat

1 in stock

SKU: JEUG.FLE.003/7/19; FIKSIE.(B)VERT.JVW.003/10/22 Category:

Description

Uitgewer: JL van Schaik

Datum: 1956

Toestand: Hardeband met stofomslag nog in mooi toestand

Reeks: Die Libri-reeks van Klassieke Jeuglektuur nr. XIX

Oorspronklike titel: Paddeltje – de scheepsjongen van Michiel de Ruyter

Vertaling: Uit Nederlands vertaal deur J. Kromhout