Karakoel – Diamant of Matrys? / Connie Zondagh

R55.00

Hierdie pragtige karakoelvelletjie op die voorblad van die boek, Karakoel vat my jare terug na my kinderdae toe ekself nog aan die grootword was in Suidwes-Afrika, vandag Namibië. My heimat tot vandag toe. Want dis waar ek gevorm is en toegerus is vir die lewe. Hier het ek ook gesien hoe die skaapvelletjies voorberei word vir die buitewêreld. Eenmaal ‘n Suidwerster – altyd ‘n Suidwester!

Inhoudsopgawe van Karakoel:

Prelucium”
Genese
Mesopotamië
Die skaap in die bybelse tye
Die karakoel
A.D. Thompson
Tweede wêreldoorlog
Albert Voigts
Ababis
Voigtsgrund
Sy erfenis leef voort
Einde Voigtsgrund Era
Eirup

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.ZON.014/15/7/21 Category: Tags: , ,

Description

Uitgegee deur die skrywer

Gedruk deur John Meinard drukkers

1990

Hardeband met fotos van ‘n karakoelvel op die voorblad

Nuut aangekoop