Description
Daan Retief Uitgewers
Tweede druk 1991
Hardebandboek met mooi gekleurde glansvoorblad, boonste punt van voorblad effens gebuig, naam van vorige eienaar voorin boek
Illustrasies: Carine Marais
Boek is ook in Engels uitgegee met titel: Polly Pink
Boek is opgedra aan Berta Smit
Hierdie boek het die Eerste prys gewen in die Daan Retief Uitgewers Kleuterverhaalwedstryd in 1990
Skaars boek

