Description
De Jager-Haum
Eerste druk, eerste uitgawe
A5 sagtebandboek, in puik netjiese toestand
R70.00
Van Dan tot Berseba, tussen die puinhope vas antieke koninkryke waar dikwels nog net die kogga mander regeer, neem dié bruikbare register you Bybelse plekname die leser op reis deur die Heilige Land.
Aan die hand van toepaslike Skrifgedeeltes word die ou Israel aan die moderne geknoop, en word die Woord van God ‘n byna tasbare werklikheid.
Ds. Robert Schmidt deel op kompakte wyse sy omvattende kennis van die Bybellande mee in hier-die eerste boekie uit ‘n reeks wat hy spesiaal saam-stel vir die reisiger – asook die tuisblyer wat nog altyd net kon droom.
1 in stock
De Jager-Haum
Eerste druk, eerste uitgawe
A5 sagtebandboek, in puik netjiese toestand