Leer my lees met Tippie die Olifant Vlak 6: Boek 1-10 /Palmer, Jose and Lombard, Reinette

R530.00

Lees speel-speel saam met
Tippie die olifant!
Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag- en Intermediêre fase.
Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ‘n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.

VLAK 6:
Boek 1: Tippie en die maanlanding
Boek 2: Tippie se eerste wedstryd
Boek 3: Tippie en die kunswedstryd Boek 4: Tippie en die eksperiment
Boek 5: Tippie leer sokkie
Boek 6: Tippie vra vrae
Boek 7: Tippie en die legende
Boek 8: Tippie hou van verrassings
Boek 9: Tippie se vakansieprojek
Boek 10: Tippie en die geheim

Available on back-order

SKU: NUUT.LP.002/19/6/25 Category: Tags: ,

Description

LAPA

Eerste druk 2024

10 pragtige sagteband boekies vol kleur en illustrasies, verrykingsaktiwiteite agter in elke boek ingesluit

 

Illustrasies deur : Zinelda McDonald