Rooibos vir ‘n nuwe vuur /Botha, Abel

R150.00

Abel Botha is ‘n gewonerige ou –
‘n onbekende skrywer wat darem al ‘n paar boeke uitgedraai het, Hy woon in Tzaneen in die Limpopo Provinsie. Hy jag heeltemal te min en word soms baie gehinder in die uitvoer van hierdie edel sport deur-• dat hy gereeld Siviele Ingenieurs ontwerpe moet doen vir verskeie Raadgewende Ingenieurs op ‘n vryskut basis. Toe hy jonger was het party van sy gedigte, artikels en stories in verskillende tydskrifte verskyn. Sedert 2014 publiseer hy as skrywer-uitgewer ‘n digbundel,  ‘n Christelike boek en agt kamp: vuur boeke – hierdie is die negende.

2 in stock

SKU: NUUT.JAG.001-2/24/11/25 Categories: , Tag:

Description

Uitgegee deur die skrywer

2025

Hierdie is nog ‘n boek van Abal Botha met stories wat hy by nuwe kampvure loop soek het. Ware jag- en avontuur stories, en ook stories oor jagverwante dinge en sommer ‘n humoristiese storie of twee.

 

GETEKEN DEUR SKRYWER