Sale!

Die avonture van Tom Sawyer /Twain, Mark

Original price was: R100.00.Current price is: R75.00.

Klassieke verhaal wat al verskeie kere In Afrikaans vertaal is.

2 in stock

SKU: JEUG.MEJ.004/10/24; JEUG.EBE.018/8/22; JEUG.FOR.051/9/22 Category: Tags: ,

Description

Uitgegee deur Daan Retief Uitgewers,

Eerste uitgawe 1978

Hardebandboek met gekleurde voorblad, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf – boek in puik toestand

Oorvertel deur Bert Ferreira,

Illustrasies deur Danie van Niekerk