Uit juffrou se dagboek /Sita

R140.00

Voorwoord: Hierdie werkie word in dankbare hulde opgedra aan die onderwyser(esse) wat soveel baanbrekerswerk aan die een- en tweemanskooltjies op die platteland verrig het.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.001/20/01/26; FIKSIE.ALG.008/20/1/26; FIKSIE.DON.003/17/3/26 Category:

Description

Daan Retief

Tweede druk 1984

Hardeband sonder stofomslag in skoon en netjiese toestand

Omslagontwerp: WF van Reenen

Baie skaars boek