Description
Uitgegee deur J.L. van Schaik
1955
Hardeband sonder stofomslag en vorige eienaar se naam voorin, blaaie is vergeel van ouderdom maar boek nog netjies
R100.00
Die eenbedrywe van Gerhard Beukes bly voortdurende in aanvraag. Daarom is besluit om ‘n keur van eenakters in een band te publiseer, sodat toneelgroepe ‘n taamlike wye keuse van sy werk bymekaar kan hê. Eenbedrywe ingesluit in hierdie bundel:
Kerse teen die wind, Die vrees, As die nefie kom kuier, Die hand awt Hy eenmaal geneem het, Die braaiboud, Oktobernag, In my dae, Die ligblou vaas, Mamma het planne, Laat die kerse brand.
1 in stock
Uitgegee deur J.L. van Schaik
1955
Hardeband sonder stofomslag en vorige eienaar se naam voorin, blaaie is vergeel van ouderdom maar boek nog netjies