Description
Perskor-Uitgewery Beperk
Eerste uitgawe, eerste druk 1996
Geskryf deur Heila Fourie
Geskep deur Louise van Niekerk
R50
R50.00
Die verskriklikste goed het gebeur terwyl pa en ma weg was. Dolf is in die hospitaal met skedelbreuk en ‘n allergie vir bysteek. Hy lê net twee kamers van Liz af. Ek kan dit nie glo nie! Sy’t probeer selfmoord pleeg. Sy’t seker liters bloed verloor, want sy lyk nie baie goed nie.
Marietjie en Loretti het wraggies ook goed drooggemaak en amper die huis afgebrand. En Sunette… Sy sal haar liegstorie agtermekaar moet kry om te please explain waar sy die naweek was. En dit terwyl ek altyd in die moeilikheid is. Wys jou!
Shani
Out of stock
Perskor-Uitgewery Beperk
Eerste uitgawe, eerste druk 1996
Geskryf deur Heila Fourie
Geskep deur Louise van Niekerk
R50