Description
Lapa
Eerste druk 2009
Sagteband in netjiese toestand, boekblaaie effens opgebuig van die lees
R100.00
Katrien Bresselaar het voorheen al weggekom met moord. Die halwe vingerafdruk op die moordwapen is hare. Op Bohemia word groot wrokke getroetel en onder die rustige oppervlak, sied dit.
1 in stock
Lapa
Eerste druk 2009
Sagteband in netjiese toestand, boekblaaie effens opgebuig van die lees