Die Derde Rit /Muller, Elise

R40.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.B.006/14/09/21 Category:

Description

Tafelberg

Vierde druk 1985

Sagteband boek met kleefplastiek oorgetrek, met vlekke op voor en agteblad, verweer op hoeke, kante en rugkant, gebuigde voorblad en stempels op voorste binneblad.