Ek gooi my luike oop /Heese, Hester

R110.00

Na my man se dood in 1974 het vriende my probeer troos met die woorde: “Gelukkig sal jy altyd jou mooi herinneringe hê.” Maar juis die herinnering aan ons kosbare tye saam het seergemaak. Nou, na twaalf jaar, kan ek met vreugde terugdink…

Hierdie is ‘n besonderse boek met uittreksels uit haar dagboek deur die jare.

Haar elegiese versebundel, Sonder jou het in 1976 verskyn.

Out of stock

SKU: FIKSIE.MEMOIRS.WAV.004/26/10/23 Categories: ,

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1986

Sagteband met effe harder voorblad as gewoonlik in skoon netjiese toestand